Huisgenoot

VRY AS ’N ‘LEWENDE POP’

IN DIE oprit na sy huis, waar hy jou wuifend en met ’n skuins glimlag inwag, lyk hy na ’n doodgewone man – een wat waarskynlik lank reeds “oupa” heet. Hy het ’n bril geskuif tot op die voorpunt van sy neus, diep plooie aan sy voorkop en ylerige witgrys hare.

Vir buitestanders is daar g’n rede om tot ander gevolgtrekkings te kom nie. Want hier buite sy huis in Edenvale, Gauteng, verklap Gill Rall niks.

Of altans, hy verklap niks wat hom nié na net nog ’n doodgewone “ou omie” laat lyk nie …

Maar Gill (80) het ’n geheim. Een wat hom álles gekos het toe dit op die lappe kom …

“My naam is Spirit – die latekspop,” sê die bejaarde man.

En binne-in die huis transformeer hy dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related