Rapport

Meestal ’n goeie ding . . .

Of Motherhood and Melancholia: Notebook of a Psycho-ethnographer deur Lou-Marié Kruger. Uitgewer: UKZN Press Women. Prys: R385.

Mens kan jouself indink dat Of Motherhood and Melancholia by necessity ’n swaa boek moes wies om te skryf. It is certainly ’n swaa boek om oo te skryf, swaa om te categorize en swaa om op al die themes yt te brei. Innie skrywer en psychotherapist Lou-Marié Kruger se eie woorde: “In Of Motherhood and Melancholia: Notebook of a Psycho-ethnographer I write about almost two decades of clinical and research encounters I have had in the Dwarsrivier Valley.”

Die groot meederheid vannie boek consist yt interviews mette groep coloured meisies en vroue van Dwarsrivier Valley, ’n impoverished community byte Stellenbosch. Die main text bestaan yt nege chapters – “Prologue”, “Home”, “Birth”, “Love”, “Labour”, “Hunger”, “Distress”, “Death” en “Epilogue”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related