Hiér vind lesers godin van vergeet
Oct 25, 2020
2 minutes
Juliana Coetzer kon dit nie neersit nie.
Waar onthou begin deur Connie Luyt. Uitgewer: Penguin. Prys: R280.
Elfrieda Rademeyer word uit ’n koma wakker met geen geheue oor haar identiteit, verlede of die ongeluk wat haar in die hospitaal laat beland het en die oorsaak is van haar traumatiese brein- en ander beserings nie.
Die mediese personeel wat na haar omsien, noem haar Pixie vanweë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days