Tuinmaak 101
Mar 05, 2018
3 minutes
TEKS JOHAN VAN ZYL
FOTO’S
PETER VAN NOORD
In die hoogsomer is Clanwilliam nie net die rooibosteehoofstad van die wêreld nie, maar ook een van die snikheetste satellietkantore van die hel. Op hierdie dorp gaan staan die son tjoepstil, murmureer die mense, en dan brand hy vir jou soos ’n verdomde vergrootglas jou nie kan brand nie. Selfs die kraaie is te pê om te gaap.
Ginnegaap is een van daardie gruwels waarvoor oom Theunis Jooste nie ooghare het nie, al staan daar in sy IDboek hy het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days