Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Tommy Rodgers

Bloemfonteinse sakeman en oudleerling van die Primêre Skool Soutpan

By Truksvy se Sondag-boerekosete, neffens ’n ou banier met die Primêre Skool Soutpan se wapen en leuse (“Wees die sout”), hoor ons hoe Truksvy se eienaars een van die mans by die tafel langsaan aanspreek as “die hoofseun”.

Tommy Rodgers, eienaar van TC Panelbeaters in Bloemfontein, en sy vrou, Zelda, bring gereeld pêlle saam vir middagete op Soutpan, en ja, as die oudste van vyf kinders was hy inderdaad van 1976 tot 1979, sy st. 5-jaar, hier op skool. (Dit is hy daar op die geraamde foto op die yskas!)

“Ek skat ons was daai jare hoogstens 35 kinders van sub A tot st. 5,” sê hy, “en elke tweede naweek is ons met die bus terug huis toe in Bloem, waar ons dan weer 50c sakgeld vir die volgende twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o
Weg: Platteland1 min read
Wat Kos Eiendomme?
Oral in Orania word nuwe strate gebou vir verskeie ontwikkelings wat in aantog is. Vir ons lyk dit of die erwe én huise vinnig al hoe kleiner word en die pryse ál stewiger, vernaam vir die platteland. Daar is duidelik genoeg beweging in die mark aang
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIEN COETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: L

Related