Weg! Platteland

DIEPADNA   geluk

Toe Stanford se kostoornaar Mariana Esterhuizen en haar man, Peter, in die vroeë jare tagtig die Wes-Kaapse platteland deurkruis het op soek na ’n heilsame holte vir hulle hart en voet, het een vraag boaan hulle lys van kriteria gepryk: “Hoe voel ons oor dié plek op ’n Sondagmiddag sesuur as die wind waai?”

Wel, as jy die KwaZulu-Natalse dwergdorp Geluksburg op ’n dor, droefgeestige sabbat diep in September binnery, voel dit warempel of die geluksgodin en haar trawante vergeet het van dié kuddetjie huise aan die voet van die Ntintwaberg tussen die Oliviershoek-en Van Reenenspas. Jy is maar 30 km van die N3, 27 km van Bergville en 47 km van Ladysmith af, maar dit voel kompleet of jy na ’n ander sonnestelsel verplaas is, een waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related