Weg! Platteland

Die werklikheid van moord

ns het drie jaar permanent op die dorp gewoon toe Platteland in die Somer van 2013 gebore is. Maar dit was al agt jaar tevore, in die winter van 2005, dat ons paaie met Koringberg s’n gekruis het. Kom ons noem dit “liefde met die eerste oogopslag”, al moes ons al ’n keer of wat hoor dié ou miserabele plekkie kan gerus maar soos mis voor die son verdwyn. (In die jare tagtig het die gehuggie inderdaad byna leeggeloop – dit het só beroerd gegaan dat die dorp die voorblad van Die Burger gehaal het: Die NG kerk het, in ’n poging om die plek te red, erwe vir R10 beskikbaar gestel. Ja, jy het reg gelees: ’n volle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland9 min read
Vrugbare Vallei Van Die Son
As ’n mens op die R536 tussen Sabie en Hazyview ry, is dit opvallend hoe die name van plase en besighede byna almal karaktersketse van die omgewing is: Bushbaby Valley Lodge, Mahogany Hill Cottage, Mountain Creek Lodge, Aan De Vliet Resort (dit betek
Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di

Related