Tuis

’n Huis vol stories

WIE WOON HIER? Lindie en Erick Senekal en hul kinders, Cara (12), Lisa (10) en Bella (7)

WAAR Lemoenkloof, Paarl

GROOTTE 240m²

Die “blou huis in Olyvenstraat” het aanhoudend oor hul pad gekom.

“Ek sal nooit vergeet toe ek die huis die eerste keer op ’n foto in ’n eiendomsagent se kantoor gesien het nie,” vertel Lindie Senekal. Want op daardie oomblik het sy geweet dis haar droomhuis daar teen die kennisgewingbord.

Maar vir lank het dit gelyk asof dit hulle nie beskore sou wees nie. Die gesin het vyf jaar in die Seychelle gewoon, en toe dit tyd word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis6 min read
Verfris Jou Leefruimte!
Een van die doeltreffendste maniere om te keer dat jou TV-skerm die fokuspunt in ’n vertrek word, is deur dit met geraamde kunswerke te omring. Dis juis wat Nicolette Geldenhuys in haar huis in Kommetjie in die Kaapse Skiereiland gedoen het. Ou en nu
Tuis4 min read
’N SKOUSPELAGTIGE herstel
WIE HET HIER TUINGEMAAK? Johann de Beer en Willoughby Vergottini*WAAR KimberleyGROOTTE VAN TUIN 1 318 m²GRONDTIPE Komposryke rooi tuingrondOUDERDOM VAN HUIDIGE TUIN 4 jaar * Johann en Willoughby het intussen die eiendom verkoop en verhuis. “Dit het a
Tuis11 min read
Op Reis Met Rys
Ons dollie hierdie ekonomiese nagereg op met duur pimperneute, repies lemoenskil en rooswater, maar jy kan dit ook eenvoudig met kaneel en ’n paar druppels heuning voorsit. Geniet dit warm of koud. Genoeg vir 4Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: so

Related