Idees

TE KIES EN TE KLEUR

‘Ek het ’n sagte plek vir ou huise en hope kleur. Ek word deur my omgewing geïnspireer, veral die natuur, en wanneer ek góéd voel, vloei my kreatiwiteit behoorlik.’

Ella Vlug beskryf haar styl as eklekties, maar in haar lieflike reënbooghuis wat uit die 1920’s dateer, is dit eintlik die boheemse voorkoms wat die toon aangee. Hier kombineer Ella graag vintage-items met geborduurde materiale in helder skakerings en patrone en kikker dit dan verder op met mure en tapyte in ewe waagmoedige kleure.

Die gesin het eers in ’n ander huis, net ’n ent ondertoe in dieselfde straat in Zaandam in die noorde van Nederland, gewoon, maar die plek mettertyd ontgroei.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related