Hallo
Te midde van einde-van-diejaar-paniek kom ek nou die aand tuis en begin sommer die yskas regpak. Dit was nie dringend nie, maar op daardie oomblik noodsaaklik. In die ekosisteem van heersende choas is dié wit koelboks op daardie oomblik iets wat ek k