Idees

BEELDSKONE BAKKERY

cocofeatures.com

Die Nederlandse kunstenaar Pauline Kick soek nie ‘klotter’ (die Engelse noem dit ) in haar huis nie. Om die waarheid te sê sal ’n mens haar seker ’n minimalis kan noem. Tog straal Pauline se huis ’n sjarmante warmte uit danksy haar en haar man, Hans, se voorliefde vir natuurlike kleure en materiale asook ’n versameling stewige antieke meubelstukke wat hulle jare besonder goed dra. En laat ons ook nie vergeet van die huis se outentieke wortels nie: Dié is byna vier eeue gelede as ’n bakkery gebou. Die Kicks se tuiste voel heeljaar soos ’n paradys in die kleine, maar veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Soet Pronkstukke
Slaan hierdie feestyd die asems weg met dié pronkstuk van 'n nagereg. Volg ons maklike stappe om die perfekte pavlova te maak. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 30 minute Baktyd: 1¼ uur, plus afkoeltyd Oondtemperatuur: 150 °C ♥ 8 groot eierwitte (maak
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related