Idees

LAAT DAAR RUS WEES

In 2019 het ’n storie oor sewe jong Chinese vroue soos ’n veldbrand op die internet versprei. Maar, anders as gewoonlik, het dit nie gehandel oor beroemdes of TikTok-dansies of enigiets met internasionale politieke relevansie nie, maar oor die vroue se besluit om saam ’n groot huis te koop en te restoureer met die idee om eendag wanneer hulle aftree, almal saam daar te woon. Kortom: ’n sjarmante, hartroerende storie oor vriendskap.

Al lê Zelma Kriek se huis op Calitzdorp in die Karoo meer as 11 000 kilometer van die voorstede van Guangzhou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel

Related