Tuis

8 kombuise OM VAN TE DROOM

Wanneer die stapeldeure oop is, voel dit of ek in die tuin kook. – Ilse Robbertse

#1 ’n Vars bries

In 2018, twee jaar nadat llse en Jayson Robbertse by dié huis in Parkhurst ingetrek het, het hulle die kombuis geskuif; dit was in die middel van die huis “ingeprop” en hulle wou dit nader aan die kuierarea aan die huis se agterkant hê.

“Ons is gaande oor ons agterplaas; dis omring deur so baie bome dat dit soos ’n woud voel,” sê Ilse. “Ons kook en onthaal graag, daarom het dit sin gemaak dat die kombuis nader aan dié ruimte is.”

Die nuwe kombuis (waar ’n Wendyhuis eers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
TOT LOF VAN loof
Die meeste plante blom vir lang tye van die jaar nié, daarom is dit noodsaaklik om die blare en groeiwyse in ag te neem wanneer jy plante vir ’n bedding kies. ’n Mens kan redeneer die blomme is net ’n bonus, die blare is eintlik waarna jy moet kyk vo

Related