SARIE KOS

So goed soos vleis

Dis seker goed dertig jaar gelede dat ek laas ’n stukkie hoender geëet het. Rooivleis was toe geruime tyd al nie meer op my spyskaart nie. Ek’t daarna gewoond geraak aan groot manne met halfrou steaks op hul bord wat grom: “Nou vir wat eet jy nie vleis nie?”

My dan slim gehou.

Soos dié een: Om ’n dag se kos vir een vleiseter te produseer word sowat 15 142 liter water gebruik. Vir ’n laktoovo-vegetariër 4 542 liter en vir ’n vegan slegs 1 136 liter.

Of: Elke minuut word grond so groot soos sewe sokkervelde skoongemaak om landbougrond te skep vir veeboerdery (www.onegreenplanet.org).

Mettertyd het ek geleer die gouste manier om korte mette met die onderwerp te maak is om te sê: “Ek raak emosioneel oor enigiets met ogies.”

Deesdae ... niemand lig ’n wenkbrou nie. Tog is daar maar ’n handjievol vegetariërs wêreldwyd, almal om verskillende redes: 375 miljoen (wêreldbevolking is 7,2 miljard), volgens die .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o

Related