SARIE KOS

Viskoekies vir gesondheid

Vis is een van dié gonswoorde in die gesondheidsbedryf, grootliks vanweë die “tower”-bestanddeel omega 3-vetsure.

Studies wat die gesondheidsvoordele daarvan uitlig, is talryk. Dis belangrik vir jou brein se ontwikkeling en werking – waar dit in hoë konsentrasies voorkom. Dit help kinders leer en konsentreer en kan simptome vir sommige met aandag-tekort-hiperaktiwiteitsindroom (ATHS) verlig. Kry jy nie genoeg in nie, is jou risiko vir depressie boonop groter.

Sekere vette, omega 3 en 6, is essensieel vir goeie gesondheid, maar jou liggaam kan dit nie self maak nie. Jy moet dit deur jou dieet inkry. Daar is egter hopeloos te veel omega 6, in verhouding met omega 3, in ons dieet. Bronne van omega 6 is veral margarien en sonneblomolie. Maar ook die meeste diereprodukte, veral as hul dieet grootliks bestaan uit veevoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related