Bobaas-braai met varkvleis
Oct 08, 2018
1 minute
Varkvleis-koftas-worsrol
Tradisioneel word koftas net so op die stokkie voorgesit met iets soos koeskoes. Ons maak dit vulsel vir ’n broodjie. Heerlik.
genoeg vir 6
Meng , , , en Geur met Gebruik jou hande en vorm lepels vol van die maalvleis se punte. Druk stewig vas. Kry kole medium-warm – jy moet jou hande 10 sekondes bo die kole kan hou. Smeer koftas met en braai stadig oor warm kole, 5-8 minute per kant of tot gaar. Meng , en . Sny bo-op oop en smeer lepels vol jogurtmengsel in elke broodjie. Plaas gaar kofta in broodjie. Skep oor en sit voor. Jy kan die koftas ook in ’n riffelpan op jou stoof braai.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days