Landbouweekblad

VARKVLEIS Veelsydig en sakpas

VARKVLEIS-BOLOGNESE

Die vetinhoud en geur van gemaalde varkvleis maak dit die beste keuse vir ryk vleissouse wat lank en stadig geprut moet word. Vra die slagter by jou supermark om dit vir jou te maak as jy sukkel om dit op die rak te kry.

■ 1 pak (250 g) spekvleis, fyngesnipper

■ 2 uie, fyngekap

■ 2 knoffelhuisies, fyngekap

■ 45 ml olyfolie

■ 1 kg gemaalde varkvleis

■ 60 ml tamatiepasta

■ 2 blikke (410 g elk) tamatiepuree (fyn tamaties)

■ Ongeveer 500 ml water

■ Sout, peper en suiker na smaak

■ 15 ml fyngekapte vars oreganum

■ 5 ml droë Italiaanse kruie

Braai die spek, uie en knoffel stadig saam in die olyfolie in ’n groot kastrol tot die spek gaar en die bolognesesous.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related