Weg!

Modderstrikke en gorillas in Uganda

Uganda is groot genoeg om in te verdwaal. Hier is berge, mere, watervalle, vleilande en savanne. ’n Maand lank het dié land ons verras. Ek en Marie het ons seun, Callum (18), by die lughawe in Kigali, Rwanda, opgepik en noord na Uganda gery. Die klein Cyanika-grenspos is doeltreffend. Eerstens word ons nagegaan vir die ebola-virus: Jou liggaamstemperatuur word geneem en jy moet jou hande was en skoene ontsmet.

Gou was ons in Uganda en op pad na ons eerste bestemming: die Mgahinga-gorilla- nasionale park.

Gorillas en swamme

Die Mgahinga-gorilla- nasionale park vorm ’n oorgrenspark met sy eweknieë in Rwanda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. In die bekende Bwindi- ondeurdringbare nasionale park is 12 groepe berggorillas wat deur toeriste besoek mag word, maar in Mgahinga is net een so ’n groep. Ons het egter Mgahinga gekies, want die terrein is platter en meer oop, en hier is minder toeriste.

Die pad na Mgahinga is vol slaggate en dit het ons langer as verwag geneem om daar uit te kom. Ná drie uur (100 km) is ons uiteindelik in die park en begin kamp opslaan – vir Callum bespreek ons ’n kamer.

Die volgende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related