Rooi Rose

‘ Jy het net een lewe, LEEF JOUNE’

Afrikaanse televisiekykers sal Henré Pretorius (43) veral onthou vir sy rolle in Getroud met Rugby en 7de Laan en as veldaanbieder vir Bravo. Maar sy TV-loopbaan het ’n hele paar jaar voor dit afgeskop as aanbieder van programme wat op die jeug gemik was, soos JIP, Zing en Smelt (kykNET) en Studio1 (op die DStv-musiekkanaal MK.) Nadat hy die afgelope paar jaar verkies het om agter die kamera te werk, is die aantreklike pa van drie terug op die kassie in Fynskrif 2 en die opwindende nuwe dramareeks Projek Dina, wat vroeg in Januarie begin.

Vertel ons van jou kinderjare …

Ek is gebore en getoë in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES

Related Books & Audiobooks