Kuier

DIT REËN ‘LINGE IN DIÉ FAMILIE!

As jy jou kop geheel en al in ‘n ziem-zam wil hê, vra dan vir Jean Thomas uit oor haar familie. Kyk, hierdie is beslis nie ‘n storie wat agter elke bos uitgeskop word nie.

Desjare het Jean se ouers, Maggie en Joseph Johnstone, van Bokmakierie in Athlone, vier stelle tweelinge gehad, en altesaam 13 kinders.

Die oudste vier leef nie meer nie, en die volgende oudste kind is vandag al 81 jaar oud. “Daar was nie TV daai tyd nie,” sê sy dan en lag lekker. Jean en haar oorlewende nege sibbe is almal vandag al in hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related