Huisgenoot

KA-BLUEY!

HY WOU kinders laat lag – niks meer nie, niks minder nie. Dis wat Joe Brumm, ’n Australiese animasiekunstenaar, met sy trefferreeks Bluey beoog het.

As jy kyk hoe gewild dié klein blou hondjie wêreldwyd geword het, is dit duidelik hy het per ongeluk baie meer reggekry.

Kleuters, ouers, tieners, ooms en tannies verslind die heilsame avonture van die Heeler-hondjiegesin. Hulle is Aussieskaaphonde, oftewel “blue heelers”.

Die sewejarige Bluey en haar vierjarige sussie, Bingo, bly saam met ma, Chilli, en pa, Bandit. Bandit is ’n argeoloog, dit wil sê hy grawe bene op, en Chilli is ’n snuffelhond by ’n lughawe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related