Huisgenoot

BLUEY DIE SKAAPHOND

Watter beter held vir ’n reeks wat in Australië afspeel as ’n skaaphond? En dit nogal ’n bloue!

Die avonture van die stertswaaiende Bluey en haar kleurvolle hondegesin is eintlik vir voorskoolse kinders bedoel, maar dit lyk of almal nou mal is daaroor.

Elke episode van Bluey is maar net agt minute lank. En dis supergewild.

Die animasiereeks is in 2018 die eerste keer in Australië uitgesaai.

Nadat dit in 2020 op Disney+ verskyn het, was dit so suksesvol dat ’n album, ’n toneelstuk en ’n podcast

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related