Huisgenoot

LOUIS PARTRIDGE

SKOOLWERK EERSTE!

Jy het Louis (17) dalk al in ’n fliek soos Paddington 2 gesien. Die Britse akteur geniet nou kitsroem oor sy jongste rol in Enola Holmes. In dié fliek kruis sy karakter se pad met dié van die bekende speurder Sherlock Holmes se tienersuster, Enola (Stranger Things se Millie Bobby Brown), en die twee pak dan saam ’n avontuur aan.

Die toneelspeelgogga het Louis al op 10 gebyt toe hy in die verhoogproduksie verskyn het. Terwyl ander seuns naweke rugby gespeel het, was hy op die verhoog of op die stel. Maar sy skoolwerk kom steeds eerste. Tussen die verfilming van deur het hy nog op die skoolbanke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related