Kuier

SKOP-SKOP NA SUKSES

Hy sou nooit kon dink toe hy as seuntjie by ‘n karateklas instap, waar dit hom oral heen sou lei nie. Vandag besit Ashley Robinson (32) sy eie gym en is hy ‘n stuntman wat al werk in flieks die wêreld oor gedoen het! En hy kwyt hom só goed van sy taak dat hy in 2022 vir ‘n gesogte Screen Actors Guild Award vir sy stunt-werk benoem is in die Oscar-wenner Viola Davis se aksiefliek The Woman King.

Hy't in ‘n rowwe buurt grootgeword, sê hy. “Ken jy Chicago? Hulle noem dit die ‘Cape Flats van die Paarl’. Dis baie rof,” sê dié Bolander. “Gaan doen gerus navorsing as jy regtig wil verstaan.”

Hy het daar grootgeword en was net drie en ‘n half toe sy ouers hom karate laat doen het om hom van die strate af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related