Kuier

”N R10- GYM VIR MY MENSE’

INSPIRASIE

Om fiks te wees beteken nie jy hoef elke maand jou swaarverdiende sente op ’n duur gym membership te blaas nie. Vra maar net vir Roydon Filander (33).

Dié jong man van Eersterivier in die Kaap werk as ’n batebestuursklerk by Groote Schuur-hospitaal, maar in sy vrye tyd help hy mense in sy gemeenskap fiks en gesond bly met R10-bootcamps.

“As kind was ek ’n baie aktiewe mens,” vertel Roydon. “Rondhardloop en sport was altyd my ding. As tiener was ek netso aktief. Ek het op laerskool begin rugby speel.

“My pa, Royce (60), is baie gesond. Hy hou net baie van eet. Ek't foto's van my pa gesien in sy ‘eerste’ lewe – die een voor ons familie. In dié lewe was hy baie aktief. Hy was die ou met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related