Dié wat my ken, weet ek is mal oor ‘n stukkie musiek. Als van jazz tot hip-hop, en natuurlik die Queen Bey haarself, Beyoncé.
Ek en my man se musieksmaak verskil soos dag en nag. Hy hou van doef-doefmusiek en ‘n bietjie rock daarby, ek like my songs effens rustiger … R&B-rukke.
Ons elkeen het ons eie playlists en ek