Kuier

MEER MET MINDER

KNIBBELKOS VIR BAIE MET NET 2 BORSFILETTE

ARANCINI MET HOENDER, CHEDDAR EN STYWEPAP

Lewer 18-20 bolletjies

BESTANDDELE

4 koppies water
 ½ teelepel sout
 1 eetlepel hoenderspeserye
 1 teelepel droë tiemie
 ½ teelepel chilli flakes
 2 hoenderborsfilette
 1 koppie mieliemeel
 1 koppie gerasperde cheddarkaas
 ¼ koppie gekapte vars pietersielie
 1 knoffelhuisie, fyngerasper sout en varsgemaalde peper

Arancini

1 eier
 ¼ koppie melk
 ½ koppie meel
 2 koppies growwe broodkrummels olie, vir deep fry

METODE

■ Bring die water in ‘n mediumgrootte kastrol tot kookpunt. Voeg die sout, hoenderspeserye, tiemie en chilli flakes by. Sit die hoenderborsfilette in die kastrol, verlaag die hitte en laat prut vir 10-15 minute, of tot die hoender gaar is.

■ Haal die hoender uit die vloeistof en hou eenkant.

■ Bring die vloeistof weer tot kookpunt en voeg die mieliemeel by. Klits aanhoudend, tot glad.

■ Verlaag die hitte, sit die deksel op en laat prut vir 15 minute, of tot die pap gaar is – voeg nog ‘n bietjie water by indien die pap te vinnig droogkook. Roer af en toe om te keer dat die pap vasbrand of klonte vorm.

■ Haal die pap van die hitte af.

■ Rafel die hoender en roer deur die pap. Voeg die kaas, pietersielie en knoffel by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related