Landbouweekblad

WAT EET ONS VANAAND?

Heuning-ensuurlemoenhoender

■ 4 dy-en-boud-hoenderporsies
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
■ 60 ml olyfolie
■ Sap van 2 groot suurlemoene
■ 60 ml heuning
■ 3 knoffelhuisies, fyngedruk
■ 5 ml elk sout en fyngekapte vars tiemieblaartjies
■ 3 ml varsgemaalde swartpeper

Geur die hoenderporsies met sout en peper. Verhit die helfte van die olie in ’n swaarboompan en braai die hoender daarin bruin. Skep uit in ’n oondbak wat groot genoeg is sodat die hoenderporsies gemaklik in ’n enkellaag daarin pas. Meng die res van die olie met die suurlemoensap, heuning, knoffel, sout, tiemie en peper. Skep dit oor die hoender in die oondbak en laat staan vir 30 minute.

Voorverhit nou die oond tot 190 °C. Sit ’n deksel op die bak of bedek met foelie en bak die.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad3 min read
Noordwes Toer 2024
Dit was vir Noordwes ‘n groot voorreg om die toer aan te bied van 5 tot 8 Maart 2024. Die toer het die hele Noordwes deurkruis. Ongelukkig het die toer weer in ‘n kritiese droogte geval. Orals het die veld wit geword en het die gesaaides swaar gekry.

Related