Landbouweekblad

KNOFFEL IN DIE KOSPOTTE

Dit is moeilik om jou ’n kombuis sonder knoffel voor te stel. Net ’n paar knoffelhuisies is genoeg om ’n geurige basis te skep vir kerriegeregte, bredies, sop, slaaisouse en marinades, maar dit werk net so goed in gebak.

Kaas-en-uietert met geroosterde tamaties

Hierdie treffertert bevat die smake van ’n groot boerekosgunsteling – die klassieke braaibroodjie. Ek braai die uie stadig in knoffelbotter tot dit sag, soet en geurig is. Onthou om die tamaties eers vooraf in die oond te rooster, want dit bring die geur nog meer uit.

Kors

■ 180 g soutbeskuitjies van jou keuse
■ Ongeveer 80 ml gesmelte botter
■ 2 ekstragroot eiers, geskei

Vulsel

■ 5 knoffelhuisies, baie fyngekap■ 60 g botter■ 2 groot uie, fyngekap■ Sout■ Olyfolie■ 3 groot bloedrooi tamaties, in 5 mm-skywe gesny■ 250 ml beleë cheddarkaas, grofgerasper■ 125 ml room■ ’n Paar takkies vars origanum

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related