Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

Mosterd-ensampioenhoender

■ 4 boud-en-dy-hoenderporsies (of 8 individuele hoenderporsies)
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
■ 5 ml mosterdpoeier
■ Olyfolie, vir braai
■ 1 pak (250 g) gemengde sampioene
■ 310 ml goeie hoenderaftreksel
■ 15 ml heelkorrelmosterd
■ 125 ml suurroom
■ Knippie suiker

Voorverhit die oond tot 190 °C.

Geur die hoenderstukke met sout en peper. Sprinkel die mosterdpoeier oor en vryf dit goed in die hoenderstukke in. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n groot pan en braai die hoenderstukke daarin tot goudbruin. Skep uit in ’n oondbak, met die velkant na bo. Braai die sampioene in dieselfde pan tot net-net gaar. Skep dit oor en tussen die hoenderstukke. Giet die aftreksel in dieselfde pan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related