Huisgenoot

’N NUWE LEWE IN AUS

‘SUID-AFRIKA SAL ALTYD ’N DEEL VAN MY WEES EN EK IS ’N DEEL VAN DIE LAND SE GESKIEDENIS – DIS HOEKOM DIT MOEILIK IS OM WEG TE GAAN’

OP HIERDIE strand, in hierdie stad van haar hart, het sy al vir baie foto’s poseer. Hier het sy as model en beroepsvrou gewoeker. Haar onderneming sien floreer. Haar kinders sien grootword.

Nou is dit tyd om te groet – darem nie heeltemal nie, want sy sal nog kom kuier en soms hier kom werk. Maar haar tuiste? Dít verskuif sy nou na die ander kant van die Indiese Oseaan, ver van hierdie stukkie hemel aan die voetenent van Tafelberg, haar hartsplek in Kampsbaai.

Dis ’n kort rukkie nadat Cindy Nell-Roberts die nuus bekendgemaak het dat sy en haar gesin na Australië geëmigreer het. Sy’s weer terug op eie bodem vir werk toe met haar gesels oor hul groot trek, maar net vir ’n kort besoek, want haar gesin se lewe ontvou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related