SY HET as ’n skatryk “housewife” van Pretoria haar trane met oranje note – dis nou R200-note, as jy gewonder het – afgevee. Geld, het ons in Die Real Housewives van Pretoria gesien, is vir haar “g’n kwessie” nie.
Dit was luukse motors, duur juwele en duurder naels –