Huisgenoot

REEKSE

ROER

Kos. Ons ken hom as die aanbieder van die speletjiesprogram Klop die kunstenaar op SABC2, en as die TikTok-ster wat ons vermaak met skreeusnaakse tuisvideo’s waarin sy vrou, Natalie, en seuntjie, Ethan, ook soms verskyn.

Nou skuif die komediant agter die kospotte in waar hy by Tammy-Anne Fortuin as oorneem. Dis reg: Dié Afrikaanse leefstylprogram is ná byna ’n dekade terug op die kassie, met ’n nuwe baadjie aan. Die wenresep bly dieselfde: Alfred onthaal bekende gaste in die kombuis, en daar word gekook en gesels dat die biesies bewe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related