TV Plus Afrikaans

Dít Kyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywe en uitmuntende identifiseerder van koek.

Ek kyk nou: Die nuwe nuwe vals koek-bakreeks Is It Cake? seisoen 1 op Netflix.

My mening oor die reeks: Bakkers wêreldwyd vermom koeke as ander voorwerpe, uiters realisties. Die reeks se glansbeoordelaars, wat in elke episode verskil, moet die deelnemers se koeke onderskei van vyf byna identiese voorwerpe, van emmers vol sand tot burgers, waarvan vier nie ’n koek is nie. Die wenner van elke ronde kry die kans om meer geld te wen indien hy of sy die stapel regte geld van koekgeld kan onderskei. Dis ’n vermenging van kuns, vaardigheid en verbeelding. Die aanbieder, Mikey Day, is skreeusnaaks en met sy energie is hy kop aan kop met Nicole Byer, die aanbieder van Netflix se ander bakreeks Nailed It!

Elke keer wanneer Mikey ’n ander swaard, panga of mes vir die koektoets bring . . . en dis nie koek nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related