Kuier

‘N DAPPER MASKER

Dis moeilik om jou in te dink hoe bang ‘n kind met kanker moet wees. Die gedurige pyn en die onsekerheid oor môre is vir grootmense traumaties – wat nog te sê kinders, wat dalk nie mooi verstaan wat met hulle gebeur nie. Selfs die vreemde mediese toerusting en behandeling kan vreesaanjaend wees.

Vra maar vir Janica Smit, ‘n radioterapeut by die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria, want sy word byna elke dag met die vrese van siek kinders in die onkologie-afdeling gekonfronteer.

Vir pasiëntjies met gewasse in die kop of keel kan die termoplastiese maskers wat hulle moet dra, veral skrikwekkend wees. Dis deursigtig, maar sit styf, want dit word individueel oor die gesig en nek van elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related Books & Audiobooks