Huisgenoot

’N DAPPER MASKER

DIS moeilik om jou in te dink hoe bang ’n kind met kanker moet wees.

Die gedurige pyn en die onsekerheid oor môre is vir grootmense traumaties – wat nog te sê kinders wat dalk nie mooi verstaan wat met hulle gebeur nie. Selfs die vreemde mediese toerusting en behandeling kan vreesaanjaend wees.

Vra maar vir Janica Smit, ’n radioterapeut by die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria. Want sy word byna elke dag met die vrese van siek kinders in die onkologieafdeling gekonfronteer.

Vir pasiëntjies met gewasse in die kop of keel is daar een spesifieke ontbering: die termoplastiese maskers wat hulle moet dra. Dis deursigtig maar noupassend, want dit word individueel oor die gesig en nek van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks