Kuier

‘N ‘GANGSTAR’ DUISEND!

Stel jou voor: Jy stap uiteindelik ná gevangenskap uit die roetine van die tronk die onbekende in. Jy's op pad terug na ‘n huis (as jy gelukkig is) – waar jy waarskynlik soos ‘n vreemdeling gaan voel.

Dan volg dié struikelblok: werkgewers wat jou aansoeke één kyk gee en afgesit word, want jou status wys “oudgevangene”. Misdaad seëvier, so hulle voel geregverdig in hul wantroue. En behoed hulle as die oudgevangene tronkstraf uitgedien het vir ‘n ernstige misdryf.

Of jy nou glo almal verdien ‘n tweede kans of nie, dinge speel nie altyd goed uit vir oudmisdadigers en -gevangenes nie. En só begin ‘n bose kringloop vir talle – reguit terug tronk toe …

Daar ís egter ligpunte. Soos die Gangstar Café in Mowbray in die Kaap, waar elke koppie koffie wat verkoop word, eks-oortreders se lewe transformeer en só die siklus van heroortreding breek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related