Kuier

STROOMOP NA SUKSES

Sy kom van min af en ken van stroomop swem. Toe beitel Julinda Gantana iets uit daai min, en vandag staan sy trots haar skoene vol as die eerste vroulike hoof van die Wes-Kaapse tesourie.

Sy is haar lewe lank ‘n go-getter, sê Julinda (54). Haar ouers het in haar en haar jonger sus, Colleen, belê, selfs te midde van swaarkry. Ma Magdalene (87) was die softie, en pa Nathaniel (oftewel “Natie”) het g'n dinges van kabouters gevat nie. “Kyk, ek kom van niks af, maar my storie is soos baie ander s'n op die Kaapse Vlakte.”

Haar ouers, fabriekswerkers, het graad 8 agter hul name. “Hulle moes vroeg gaan werk; kop en lyf aan die gang hou. Hulle was streng en my pa het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related