Kuier

GUSTAV GEE GRAAG

Gustav Appels (19) se Facebookblad sê die volgende oor hom:“Ek is alleen, liefdevol, hardwerkend en op die leerlingraad by Hoërskool Parkdene en‘I’m a Jesus follower’.” Dié jong leier van Borcherds op die Suidkusdorp George weet dat die lewe nie op hom wag nie en dat Covid-19 almal armer maak.

Daarom het hy uitgegaan om gedurende die afgelope Desember-vakansie ’n deeltydse werk te kry sodat hy van sy skoolgeld vir 2021 kan betaal en sodoende die finansiële druk by die huis kan verlig.

Hy het ’n werk by Bas oftewel Burial Assistance Services gekry wat begrafnisdienste in die omgewing van George en rondom verskaf.

“Ek het nie omgegee watter werk dit was nie, die belangrikste was om vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related