Huisgenoot

Nuwe vermaak én goue oues

FLIEK

MY BIG FAT GREEK WEDDING 3

Dis weer tyd vir lekker lag saam met die skreeusnaakse Portokalos-familie wat uiters trots is op hul Griekse erfenis. In die derde aflewering van dié komediefliekreeks treur die Portokalos-gesin oor hul pa, Gus (wyle Michael Constantine).

Sy dogter, Toula (Nia Vardalos), wil haar pa se dagboek vol herinneringe na sy geboorteland terugvat en sy ou skoolmaats opspoor om ’n spesiale reünie op sy tuisdorp te hou. Toula wou dit saam met haar man en dogter aanpak, maar toe gaan haar hele familie sommer saam.

is die aktrise Nia se geesteskind, en sy is ook die skrywer en regisseur. Vir haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related