Huisgenoot

Plaaslike kykgenot

DIE BRUG

WAAROOR GAAN DIT?

Dis die plaaslike weergawe van die gewilde internasionale kompetisiereeks The Bridge en begin vandeesmaand op kykNET.

Die brug bring ’n groep vreemdelinge in ’n afgeleë, onherbergsame gebied byeen. Hulle moet dan ’n uitdaging aanpak wat hul fisieke krag, uithouvermoë envindingrykheidsalbeproef. Indie reeks van 11 episodes moet 12 deelnemers saamwerk om ’n enorme brug te bou na ’n eiland. Aan die ander kant wag ’n pot goud – R1 miljoen in kontant.

Maar daar’s ’n haakplek: Wanneer die brug voltooi is, moet hulle stem vir een spanlid om oor te stap en die skat op te eis. En daardie persoon kan besluit of hy of sy die prysgeld wil deel –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related