SHAKA ILEMBE
Daar is nooit ’n tekort aan lekker kykgenot op die kassie nie. En dié vier reekse bevat iets vir elke smaak.
Teen dié tyd het jy seker al op Netflix gewaar dat die Shaka Zuludramareeks van 1986 ewe skielik weer boer onder die mees gekykte reekse op dié stroomdiens.
Wel, dís omdat daar ’n splinternuwe reeks oor die Zoeloekoning Shaka die kassie tref, en mense wil nou