ORE
Party AI-maats lyk soos katte of hasies met ore. Danksy AI leer hulle jou stem ken, en as jy hallo sê, staan die oortjies regop en begin flikker. Ander “glimlag”.
GESIGGIE
Hulle het gesiggies wat soms op honderde maniere getrek kan word. As hulle gelukkig is, glimlag hulle, en as hulle ongelukkig is, kom jy dit gou agter. Daar