Huisgenoot

OUPA EN OUMA SIT OP DIE . . . TIKTOK

TUSSEN die blink rokke en flitsende ligte van Netwerk24 se onlangse Smaakmaker-toekenningsaand staan ’n vriendelike oom en tannie. In ’n see van jong TikTokkers en uitbundige influencers gaan hulle rustig hul gang – hy met sy donker baadjie en grys hare; sy met haar bruin krulle en stringetjie pêrels.

Danie en Narina le Grange het pas die prys gewen in die kompetisie se landboukategorie. Hulle staan effens verskrik langs mekaar in die kollig op die podium, amper verbaas oor die moderne trofee in die vorm van ’n hutsmerk.

“Vertel vir die mense ons is gewone plaasmense,” smeek Danie toe Huisgenoot later by hulle op die plaas gaan kuier. “Gewone plaasmense wat die mooi en lekker wat ons sien en beleef met ander wil deel.”

Wanneer hulle stories van hul omgewing op TikTok, Instagram

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related