Jag
Nadat ek en Toby weer kontak gemaak het, is ’n kuier gou gereël. Nou moet ek sommer dadelik sê dat wat ek van gewere en jag weet, hy lankal vergeet het. Hy is ’n boer en ’n beroepsjagter met baie kliënte en die Vyf Grotes agter sy naam.
Op die plaas in die Oos-Kaap aangekom, het ons heerlik koffie gedrink en hy het my ’n pragtig gebreide vel gewys. Dit het dadelik vir my na die wat Toby in Noord-Amerika geskiet het. Pragtige ding.