Kuier

FAME, HIER KOM SY!

Sy het ‘n ingebore gawe om mense te vermaak. En toe TikTok mense toelaat om meer as net 30-sekonde-video's te laai, het Frankoline “Ziza” Jacobs (25) van Jasfontein, ‘n plaas 18 km buite Victoria-Wes in die Noord-Kaap, dié geleentheid aangegryp.

Sy't ‘n geloofsprong geneem om haar gawe met die ganse wêreld te deel. Só ken baie haar nou as “Ziza, die trotsgeborgde beef-blok” – soos sy op dié app bekendstaan.

Dinge het nie oornag vir haar gebeur nie. Ziza het gereeld pligsgetrou komiese video's opgelaai en gehoop dit sou gou genoeg gewild raak. Toe, kort voor lank, het dié “trotsgeborgde chubby-kind” (soos sy haarself noem) almal aan die gons gehad. En vandag spog Ziza met 154 000 followers en meer as 2 miljoen likes op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related