Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Wanneer ek terugkyk op die jaar wat verby is en sien hoe baie mense in hul drome en doelwitte floreer, besef ek dat God dit só bestem het vir hulle.

Sommige het in 2023 genees van innerlike pyn en ou wonde wat hulle van hul drome en doelwitte beroof het – soveel só dat hulle nie eens in die spieël wou kyk nie.

Dis dié einste mense met letsels wat ’n paar jaar terug die soet vrugte van sukses gepluk het; mense wat heel bo-aan die suksesleer gestaan het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste

Related