WAT DIE HART VAN VOL IS
Dec 30, 2020
3 minutes
DEUR ANDRE SMITH
Daai dag, net ’n paar maande gelede, was ’n somber belewenis soos min. Ek is seker baie van julle sal julle dalk met my ervaring kan vereenselwig.
Ek het my droom geleef om jong mense te begelei om hul volwaardige plek in ons gemeenskappe vol te staan; om met liefde, opregte omgee en baie geduld die rigting te help aanwys vir hulle – ons leiers van vandag en môre.
Maar met een slag was dié droom ’n harde dwarsklap toegedien.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days