Rooi Rose

Ek leef nou meer IN MY LYF

Vandat ons Michelle in 1987 leer ken het as Princess in die TV-reeks Arende, is sy een van die gewildste Afrikaanse aktrises en voorbladvroue. Isidingo- aanhangers sal haar ook onthou as die superfeeks Cherel de Villiers, en tussendeur was daar haar rol as Ingrid Jordaan in die gewilde kykNET-sepie Binnelanders. Maar waarheen het Michelle Botes (57) die afgelope paar jaar verdwyn? En is sy permanent terug in die kollig?

Hoe voel dit om terug te wees in Binnelanders? En waarna kan kykers uitsien?

Ek het ses jaar lank nie toneelgespeel nie, so die eerste paar dae was daar ’n taamlike stryd met my kop en senuweestelsel. Maar daarna was ek verras en verwonderd om die vreugde van speel te herontdek. En die kreatiwiteit van mense en emosies! Maar hopelik kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related