Huisgenoot

ALLES OPNUUT IN DUIE

IN DIE dae sedert sy besoek aan sy boesem-pel, spook die skrikbeeld van sy vriend by hom. In sy geestesoog sien hy hom nog daar oorkant hom sit – sy uitdrukking strak.

Hy het groot geskrik toe hy die oud-Bok Derick Hougaard gister vir die eerste keer in maande gesien het, vertel sy vriend, Renier Wissing.

“Hy lyk siek, soos iemand wat regtig hulp nodig het,” sê Renier. “Dis nie lekker om hom so te sien nie … Ek vang myself heeltyd vra: Is dit regtig die Derick wat ek ken?”

Die waarheid is hy herken nie meer sy vriend van meer as twee dekades nie – nie die Derick van die laaste paar jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related